Get Adobe Flash player
PAYPAL DONATIONS
EFT DONATIONS
Diamond Splash
Acc Nr: 622 785 93 788
Bank: FNB
Branch Code: 231 002
ONS FACEBOOK BLAD
facebook
IEWERS GEHOOR
Loading Quotes...

Afrikaanse Skoolprojekte ondersteun ons

Afrikaanse Skoolprojekte gaan ons goedgunstiglik borg met absoluut fantastiese pryse vir die Diamond Splash model kompetisies wat ten bate van minder bevoorregte kinders aangebied gaan word in Oktober hierdie jaar. Ek dink dat hul produkte ‘n uitstekende hupstoot vir kinders kan gee en dat dit regtig uitsonderlike pryse is om te wen. Ek wil graag almal aanmoedig om Afrikaanse Skoolprojekte in gedagte te hou wanneer hul aan kersgeskenke en verjaardag geskenke begin dink. Gaan besoek gerus hul webtuiste by www.afrikaanseskoolprojekte.co.za en kyk wat dit is wat Afrikaanse Skoolprojekte bied.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>