Get Adobe Flash player

PAYPAL DONATIONS

EFT DONATIONS

Diamond Splash
Acc Nr: 622 785 93 788
Bank: FNB
Branch Code: 231 002

ONS FACEBOOK BLAD

facebook

IEWERS GEHOOR

Loading Quotes...

Monthly Archives: July 2012

Rooftops

Here I am before you falling inlove and seeking the truth, knowing that your peacefull grace has brought me to this place.  Because of You I freely live so I stand before You God! I lid up my voice because You set me free. So I shout out from the rooftops,  I proclaim that I am Yours.   All the good Youve done for me I lift up my hands for all to see . Your the only one who brings me to my knees.  To share this love across the earth, the beauty of Your Holy Word, so I kneel before You God!  I lift up my hands because Youve set me free. All that I am I place into Your loving hands and I am yours! Here I am, I stand with arms wide open too the One the Son, the everlasting God. HERE I AM WITH ARMS WIDE OPEN, HEART WIDE OPEN!HERE I AM !!!! JESUS !! JESUS!! JESUS !!!! I am yours !!!

Suné vat hande met Angels of Hope in Bloemfontein

‘n Mens se hart klop sommer warm wanneer jy sien dat daar sulke jong mensies is wat op so ‘n vroeë ouderdom reeds ‘n verskil in die gemeenskap wil maak. Hierdie pragtige dogtertjies se name is: Jade Venter, Morgan Pelser en Alex Landman. Al drie van hulle is onder 12 jaar oud.

Die “Angels of Hope” is ‘n fondsinsamelingsprojek wat onder die vaandel van Beds of Hope bedryf word en Toekoms Fokus is trots om hiermee geassosieer te word.

Klein Jade Venter, wat ook as premature baba in die Universitas Akademiese hospitaal se neonatale intensiewe sorgeenheid was is nog nie eers 9 jaar oud nie en haar eerste projek is ‘n fliekaand waar kinders ‘n baba-kombersie vir toegang moet gee. Hierdie kombersies gaan sy dan aan die neonatale eenheid skenk.

Suné het reeds vir haar ‘n hupstootjie gegee deur vir haar ‘n paar kombersies te skenk.

Toekoms Fokus wil almal van die publiek aanmoedig en uitdaag om hierdie mooi projek van die “Angels of Hope” te ondersteun. Jul kan selfs vir ons kontak as u skenkings wil maak, of kontak vir Nina Brazer, bemarker en fondswerwer van van Beds of Hope, by 083-407-7060.

Ons vertel jul binnekort van die projekte waarmee Alex Landman en Morgan Pelser besig is.

Debutante Kompetisie

This is an invitation to boys and girls of all race groups and backgrounds. You must be between grade 9 and 12 and serious about our country and the future of the youth of today and our future. The Maximum age for entrants is 19 and you may be from any type of school such as Academic, Drama, Modeling and other similar institutions.

You also stand a chance to win a spectacular prize for yourself.

This is also an invitation for Educational Institutions to get involved and support their entrees. You stand to win R15 000 for your institution.

Click here to download the application form

God gebruik jou !!!

Weet jy hoe dit voel as jy weet God het jou gebruik vir iets ? As jy weet Hy het jou na iemand gestuur as ‘n engel ? Ek weet hoe dit voel, want dit het al met my gebeur.

As jy daai gevoel kry dat jy vir daardie persoon moet sê dat God by hom is en dat God lief  is vir hom. Moenie bang wees nie, moet nie laat die duiwel jou keer om God se boodskap oor te dra nie ! Wie weet, dalk maak jy daardie persoon se oë groter oop en dan kyk daai persoon dalk met ander oë na die Here.

 

Die boodskap

Dit is net te wonderlik hoe die dag eindig ! Wanneer jy uiteindelik tot ruste kom en dan tyd aan ons Hemelse Vader spandeer. Die manier hoe jy bid as jy alleen is, wanneer niks jou jaag nie. Wanneer jy by die Here pleit vir ‘n antwoord.

Ek kry my boodskappe elke dag en nie net een nie, maar ‘n paar.Die manier hoe God met my praat is verkilliend , deur God wat deur mense met my praat, deur die Bybel asook deur films wat ek kyk wat vir my ‘n booskap gee.

Ek is elke dag so dankbaar vir wat ek het en ek wil my alles vir God gee en ek kan en ek gaan! Kan enige iemand vir my vertel hoekom wil mense jou altyd keer om jou lewe ten volle uit te leef en om jou hele lewe vir God op te offer?

Ek is ‘n 12 jarige meisie in ‘n uitstekende skool wat my baie ondersteun (Eureka Laerskool). Ek is ‘n kind wat my lewe so wil leef sodat ek elke mens wat om my is kan wys hoe om op te tree en ek wil lewe hoe my ouers my groot gemaak het.

Ek wil vir elkeen wat nou hierdie ‘blog’ lees uitdaag om vandag alles te doen volgens God se woord… Ons almal as gewone mense is geneig om te SÊ dat ons alles in ons vermoë doen om te probeer om die mense rondom ons op die goeie manier te beïnvloed, maar dit wat ons sê is nie altyd dit wat ons doen nie. Ek daag julle uit!!!

Suné’s speech at business breakfast

Listen to Suné’s speech at business breakfast on 25 May 2012 and get inspired:

Suné spreek ongeveer 200 Graad 9 – 12 leerders toe by Hoërskool Noordkaap op 12 Julie 2012

Danksy die Maths & Science Academy, Me Anne Maclean, het Suné die geleentheid gehad om hierdie kinders toe te spreek en aan te moedig om betrokke te raak by die nood in ons land en ook om nie verskonings te gebruik waarom hul nie op een of ander gebied kan presteer nie.

Sy sê: “What I do know is that most people today, different races and different backgrounds are using invisible crutches to take part in this race that we call life.The invisible crutches I am talking about, are all the excuses we are using for not being able to reach a dream or to become what we would like to become. We are using excuses like, “My parents are poor”, or “I have some kind of disease”, or “apartheid robbed us from everything”.
Let me tell you this: You are champion athletes that are running in a race against normal people who are not athletes. Who are going to win this race, if you as champions are running with these invisible crutches that keep you behind while others are running the race full out?”

Kom ons soek eerder redes waarom kan suksesvol wees, as redes waarom ons nie kan nie.

Sy daag alle graad 9 – 12 leerders uit om deel te neem aan haar Nasionale Debutante kompetisie.

Goeie Môre Wêreld

More Wereld.  Hierdie is n boodskap van die Administrateur van die WebWerf.

Ja dit is goeie more.  Dit is net na middernag en ons werk aan die WebWerf om dit reg te he voor Suné moreoggend op Radio Oranje Praat.

Ons vra dat ieder en elk wat die webwerf besoek, n poging maak om haar by te staan met fondse en enige iets anders wat haar taak makliker kan maak.

Reel toesprake by u kantoor of kerk, skenk geld deur die Krediet Kaart opsie of maak n Annonieme Skenking direk in haar bank rekening in. (Kontak Bladsy)

Wat Suné doen het baie van ons geskok.  Sy verdien al die hulp wat sy kan kry.

Dominic