Get Adobe Flash player

PAYPAL DONATIONS

EFT DONATIONS

Diamond Splash
Acc Nr: 622 785 93 788
Bank: FNB
Branch Code: 231 002

ONS FACEBOOK BLAD

facebook

IEWERS GEHOOR

Loading Quotes...

TUISBLAD * HOME PAGE

Toekoms Fokus is gemik daarop om ons jeug te motiveer, inspireer en te ondersteun om hul volle potensiaal te bereik.  Ons land se toekoms is in die hande van ons jeug en daarom voel ons dat dit belangrik is om die jeug te laat besef dat, maak nie saak hoe oud of hoe jonk jy is nie, jy ‘n verskil kan maak. Suné Zaaiman, stigterslid van Toekoms Fokus, het reeds op 10 jarige ouderdom begin om ‘n verskil te maak toe sy die jongste stigter van ‘n onafhanklike beursfonds geword het. Moenie dat jou omstandighede jou terug hou nie.  Moenie dat jou verlede of die huidige politieke omstandighede jou terug hou nie. Moenie dat velkleur ‘n rol in jou toekoms speel nie.  Moenie sit en wag vir iemand anders om jou lewe te kom verander nie.  As jy bereid is om jou hande uit te steek, sal ons bereid wees om jou hand te vat om jou te help.

*********************

Toekoms Fokus is aimed at the motivation, inspiration and support of our youth so that they will meet their full potential. The future of the country is in the hands of our youth. That is why it is important for the youth to realize that, no matter how old or young you are, you can make a difference. At only 10 years of age, Suné Zaaiman, founder of Toekoms Fokus, made a diffirence when she became the youngest founder of an independent bursary fund. Do not allow the past or the current political circumstances to keep you back. Do not allow the color of your skin to play a role in your future. Do not wait for someone else to come and change your life. If you are willing to do your part, we will be willing to take your hands and to try to help you as far as we can.